Albaniese Wikipedia

Albaniese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Albanies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL sq.wikipedia.org

Die Albaniese Wikipedia is die Albaniese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 98 880 artikels, en is die 73ste grootste Wikipedia.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search